
1/1 Ads
Cheíto besoek Mariana en Berta behandel hom anders sedert sy weet hy is haar kleinseun. Carlota is moeg vir die leuens en besluit om die waarheid in die oë te kyk. Mariana val op die vloer en moet na die hospital geneem word. Carlota vertel die waarheid aan Carlos Alfredo.